Your Recipe Blog

DROOG VAN TAMATIES EN SKILLE

DROOG VAN TAMATIES EN SKILLE

Het hierdie wenk op ‘n Amerikaanse blad gekry met tamaties of tamatieskille as mens konfyt kook.
Droog die skill/tamaties in oond by 60 – 70 ºC tot droog.
Plaas in versapper, koffiemeule of voedselverwerker en maak fyn.
Gebruik as geurmiddel in sop of bredies.
Kan ook as verdikkingsmiddel gebruik word vir souse.

Foto: Ben Rautenbach

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page