DRINKBARE JOGURT (DRINKING YOGHURT)
Resep en foto: Annelizle Botha
- 2 liter kookwater
- 1,5 liter koue kraan water
- 500 g “country pasture” melkpoeier/Nespray
- 175 ml bulgaarse jogurt (plain)
- 2 pakkies jelliepoeier (geur van jou keuse)
- 500 ml kookwater vir volgende dag
- 500 ml suiker
- Meng die poeiermelk in die water in en voeg die bulgaarse jogurt by.
- Meng goed. Sit kleefplastiek oor die bak en ‘n vadoek bo-oor en laat staan oornag buite die yskas.
- Volgende oggend – meng die twee pakkies jellie met 500 ml kook water en 500 ml suiker tot opgelos.
- Meng die jelliemengsel saam die ander mengsel en laat afkoel in yskas.
- Bewaar in die yskas.
Category:

