Your Recipe Blog

DREW SE PIZZA MUFFINS

Avatar photo
Recipe by
35 min
Prep: 20 min | Cook: 15 min

DREW SE PIZZA MUFFINS

  • Droë bestanddele:
  • 2 koppies koekmeel
  • 4 teelepels bakpoeier
  • 1 teelepel sout
  • 1 teelepel Italian spice (Robertsons)
  • 1 teelepel paprika
  • Nat bestanddele:
  • 1 teelepel gekneusde knoffel
  • ½ koppie Cheddarkaas, gerasper
  • 1 koppie kookolie
  • 1 koppie melk

Voorverhit oond op 180ºC.

Sif al die droë bestanddele saam in ‘n groterige mengbak. Voeg nat bestanddele by en meng goed met ‘n houtlepel. As dit so bietjie droog is, voeg nog sowat 150 ml melk by.
Dit is ‘n nat degie en moet lekker kan skep met ‘n groot opdien lepel.
Smeer muffinpannetjies en skep beslag sowat driekwart in elke holte.
Bak vir 15 minute.

Resep en foto: Andrew van der Walt Snr

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page