Your Recipe Blog

DIE ONMOONTLIKE TERT

Avatar photo
Recipe by

DIE ONMOONTLIKE TERT

Vandag die onmoontlike tert gebak, bedien met room. Heerlik en glad nie te soet. 😊

  • ½ koppie koekmeel
  • ½ teelepel bakpoeier
  • 1 koppie klapper
  • knippie sout
  • 1 koppie suiker
  • 1 teelepel vanilla geursel
  • 5 eetlepels margarien
  • 2 koppies melk
  • 4 eiers

Meng alles saam. Skep in ‘n gesmeerde oondbak.
Bak vir 1 uur teen 180°C.
Onder sal ‘n basis vorm, middel vla en bo klapper LAAG.

Resep beproef en foto: Martha Coetzee

2 Reviews

  1. Estelle

    Baie dankie!

    Star

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page