Your Recipe Blog

DENZY SE TUNA WIELE

Avatar photo
Recipe by
Cook: 20 minute

DENZY SE TUNA WIELE

  • Deeg:
  • 1 rol “Cheese and Herb” skilferkorsdeeg
  • Vulsel:
  • 1 blikkie tuna
  • ½ rooi soetrissie, gekap
  • ½ groen soetrissie, gekap
  • 2 grasuie, gekap
  • Smeer:
  • 2 eetlepels roomkaas (ek het die smoked salmon gebruik)
  • 2 eetlepels mayonnaise

Meng al die vulsel bestanddele saam.
Rol die deeg oop.
Meng die smeer se 2 bestanddele saam en smeer die deeg:
Smeer dan die vulsel oor die roomkaas mengsel.
Kap tiemie en pietersielie op en sit bo-oor.
Rasper kaas oor hele mengsel.
Rol op en bak by 180°C vir 20 minute of tot gaar en bros.

Foto en resep: Denzel Koenana

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page