Your Recipe Blog

DAUPHINE AARTAPPELS

Recipe by
Cook: 35 minute

DAUPHINE AARTAPPELS

“Njamm.”

  • 1 – 2 knoffelhuisies, gekap
  • 1 koppie room
  • 1 koppie melk
  • 4 groot aartappels of hoeveelheid na smaak, gewas en in dun skywe (2 – 3 mm) gesny
  • 1 koppie gerasperde kaas
  • 1 handvol grasuie, gekap
  • sout/Aromat en grofgemaalde swartpeper, na smaak

Kook die aartappels in die melk, room en knoffelmengsel totdat dit  net gaar is, sowat vyf  minute.
Vewyder die aartappels en plaas dit in ‘n gesmeerde bakskottel.
Geur die sous met Aromat en swartpeper.
Giet die sous oor die aartappels.
Strooi die kaas en grasuie oor.
Bak by 180 °C vir 30 minute of totdat die dis mooi goudbruin is.

Resep en foto: Stef Conradie

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page