Your Recipe Blog

CREMORA TERT TRIFLE

CREMORA TERT TRIFLE

An early Christmas Dinner last night with beautiful friends. I tried out for the first time a Cremora Trifle with crushed Pineapple and Chewy Ginger Stars, seemed a hit!! Terribly Sweet though.

  • Cremoratert vulsel:
  • 500 g sakkie Cremora
  • 1 koppie yskaswater
  • 2 blikkies kondesmelk
  • 420 g “crushed” pynappel
  • 420 g pynappel stukke
  • 250 ml suurlemoensap
  • 1 pakkie tennisbeskuitjies OF gemmerkoekies

Meng cremore en water tot romerig en voeg kondensmelk en suurlemoensap by.
Dreineer en voeg “crushed” pynappel by.
Verkrummel koekies en voeg twee eetlepels margarien of botter by.
Plaas krummelmengsel op die bodem van die trifle bak en rankskik dan die ander bestanddele in lae soos jy lus voel.
Begin met ‘n lagie pynappel stukke bo op die koekies, dan Cremora vulsel ens… so vul jy die bak tot dit vol is en die bestanddele op is.
Plaas in die yskas sodat die geure kan trou en alles kan stol.
Geniet!

Resep en foto:  Manda Badenhorst

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page