Your Recipe Blog

CREMORA TERT MET PYNAPPEL EN KLEIN MALVALEKKERS

Avatar photo
Recipe by
| Servings: 1 groot tert

CREMORA TERT MET PYNAPPEL EN KLEIN MALVALEKKERS

  • 500 g Cremora
  • 1 blik “crushed” pynappel, yskoud
  • 1 blik kondensmelk
  • 200 ml suurlemoen sap
  • 150 g klein malvalekkers
  • 1 pakkie Tennisbeskuitjies

Meng cremora en pynappel met sous en al baie goed.
Meng kondensmelk en suurlemoen sap goed en sit by die cremoramengsel.
Meng goed en sit die malvalekkers by.
Meng deur en skep in tertbak wat uitgelê is met Tennisbeskuitjies.
Maak gelyk bo-op en versier soos verkies.
Plaas in die yskas om heeltemal te stol.

Resep en 2de foto: Meisie van der Colff
Foto:  Melissa Ann Vermeulen

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page