Your Recipe Blog

CREMORA KAASSOUS

CREMORA KAASSOUS

  • 50 g Cremora
  • 125 ml lou water
  • knippie sout
  • 30 g botter
  • 15 ml korrelmosterd
  • 20 ml Maizena
  • 125 g gerasperde cheddar kaas

Los Cremora in lou water op.
Plaas in mikrogolf en laat kook, maar roer kort-kort tot Cremora heeltemal opgelos is.
Voeg botter by en laat kook tot gesmelt.
Los Maizena op in bietjie koue water en voeg by Cremora-mengsel, kook deur tot dik en gaar.
Haal uit en voeg mosterd en kaas by.
Roer tot kaas gesmelt het.

Resep: Tilly Swart

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5