Your Recipe Blog

CRèME BRûLéE

Avatar photo
Recipe by
Cook: 35 - 40 minute | Servings: 4 porsies

CRèME BRûLéE

  • 650 ml room
  • 4 eiergele
  • 50 ml strooisuiker
  • 1 teelepel vanilla geursel of rooswater
  • eksta strooisuiker

Klits eiers en strooisuiker saam met die vanilla of rose water.
Kook die room en wanneer kookpunt bereik word, meng die eiermengsel by, klits goed om ‘n gladde tekstuur te kry.
Spuit die 4 ramikans met nie kleefwerende middel. Deel die mengsel tussen die ramikans.
Plaas die 4 ramikans in ‘n oondpan met water wat so halfpad teen die bakkies opkom.
Bak vir so 35 tot 40 minute.
Haal uit oond en laat afkoel in yskas.
Voor opdiening stooi versiersuiker oor en verbruin in die oond ond die “grill” of met ‘n blaasvlam.

Resep en foto: Marlene Minderson

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page