CREAMY LEMON SQUARES
- Crust:
- 4 tablespoons butter, melted and cooled, plus more for pan
- 1 ½ cup digestive biscuits, crumbed
- ¼ cup sugar
- Filling:
- 2 large egg yolks
- 1 can (379 g) sweetened condensed milk
- ½ cup fresh lemon juice (3 lemons)
Preheat oven to 180°C.
Brush a square baking dish with melted butter.
Crush biscuits.
Then add in sugar and butter and blend to mix.
Press mixture into bottom of prepared pan.
Bake until lightly browned, 8 to 10 minutes.
Cool crust, 30 minutes.
Making the filling:
In a large bowl, whisk together egg yolks and condensed milk.
Add lemon juice; whisk until smooth.
Pour filling into cooled crust; carefully spread to edges.
Bake until set, about 15 minutes.
Cool in the pan on a rack.
Chill at least 1 hour before serving.
Serve with whipped cream
Nota:
Baie lekker, maar baie soet…
Recipe posted and photo: Quintin Strauss
Tweede foto: Haroldine Gallant Peters
Ek maak die resep ×2 vir ‘n dikker kors en om die beslag ook dikker te maak, nie te plat nie.
Ek bak hom vir 20 – 25 minute in plaas van 15.
Vir die kors laag gebruik ek gewoonlik Tennisbeskuitjies. 1½ pakkie (daar is verskillende geure om van te kies) ek hou nogsteeds die suiker by 60 ml, ek verdubbel nie die suiker nie. Die botter verdubbel ek wel.
Ek hou van die suur smaak so ek gebruik 4 lemmetjies vir my resep.
Ons eet hom lekker koud.
Can I yous. Lemon curd for a filling on this bars, please???
More Meisie
Ek het dit nog nie probeer nie, maar ek glo mens sal kan indien die curd nie te loperig is nie, dit kan dalk die kors pap maak en nie stol nie. Volgens my word curd loperig wanneer dit warm word, terwyl die vulsel soos hier gebruik, meer solied raak wanneer dit oond toe gaan. So ek sou voorstel dan jy maar probeer, maar ek kan nie waarborg dat dit ‘n sukses sal wees nie. Net ‘n voorstel hoekom vervang jy nie net van die kondensmelk met curd nie?
Ek sou graag wou hoor wanneer jy probeer het.