Your Recipe Blog

COWBOY KOS

COWBOY KOS

  • 2 gesnipperde uie
  • 250 g gesnipperde sampioene
  • 5 ml knoffelvlokkies
  • 5 ml braaispeserye
  • 5 ml rissievlokkies
  • 1 blik bone in tamatiesous (baked beans)
  • 1 blik boeliebief, in blokkies gesny (corned beef)
  • 250 g gesnipperde spek
  • 4 frankfutters/viennas
  • 125 ml tamatiesous
  • 125 ml Worcestershire sous
  • 125 ml blatjang

Braai die uie tot deurskynend.
Voeg sampioene, knoffelvlokkies, rissievlokkies en braaispeserye by en braai.
Roer gereeld vir 5 min.
Voeg die bone in tamatiesous, boeliebief, sampioene en die gesnyde frankfutters/viennas by en braai goed saam.
Voeg tamatiesous, Worchestershire sous en blatjang by, meng deur en kook net vinnig deur.
Heerlik op broodrolletjies.

Foto en resep:  Rène de Bruin

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5