Your Recipe Blog

COWBOY KAVIAARSLAAI

COWBOY KAVIAARSLAAI

“Ek het vandag die slaai gemaak…ek noem dit sommer cowboy kaviaar.”

  • 1 kg gevriesde heelpitmielies, in kookwater geweek
  • 1 koppie “cocktail” tamaties, gesny
  • 1 rooi ui, fyngekap
  • 1 rooi soetrissie, gekap
  • 1 komkommer, saadjies verwyder en fyn gekap
  • 1 seldery stingel, fyn gekap
  • 1 handvol Italiaanse pietersielie, fyngekap
  • gerasperde skil en sap van 1 suurlemoen
  • growwe swartpeper en sout, na smaak
  • 1 teelepel gedroogde gemengde kruie
  • olyfolie, na smaak
  • 2 avokados, fyngemaak en opsioneel
  • 1 koppie suurroom, opsioneel

Dreineer die mielies goed.
Meng al die bestanddele bymekaar en meng goed deur.
Verkoel en bedien.

Resep en foto: Willem Bierman

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page