CHRISTMAS GAMMON
Here is the recipe we use. My husband hated gamon/ham until I started making this recipe. It is a winner for sure.
- 1 x 4.5 kg gammon
- 1 cup brown sugar
- 2 teaspoon smoked paprika
- ½ teaspoon cayenne pepper
- 1 tablespoon Dijon/ English mustard
- ½ cup of honey
Remove any skin if it is still on. Mix all the ingredients except for your meat. Rub everything over the meat. Place in a slowcooker on high for 2½ hours, basting with the sauce in the bottom of the slowcooker. Turn heat on low and cook a further hour.
Recipe: Lacy Grey
Photo: Bianca Swart
Ek sal nooit weer gammon op ‘n ander manier maak nie! Ek het die resep op die blog gekry, maar effens aangepas:
Ek het nie ‘n slow cooker nie, maar my Instant Pot het ‘n slow cook funksie. Ek het dus die gammon, saam met die sousie in die stoompot oornag gesit (slow cook funksie se tyd is 8 ure).
Ek het baie min water in die pot gegooi. Net genoeg om die bodem te bedek. Vanoggend het ek die gammon in ‘n oondbak gesit, gate in gesteek, die sous oorgeskep en in die oond op grill gesit vir 30 minute.
Ek het ook te min bruinsuiker gehad, so ek het toe ‘n halwe koppie bruinsuiker en ‘n halwe koppie karamel suiker gebruik.
Julle! Daai gammon was so sag hy het sommer uit mekaar gebreek. Probeer gerus hierdie resep. Julle sal nie spyt wees nie!!