Your Recipe Blog

CHOC CHIP MUFFINS

Recipe by
20 minute
| Servings: 12/24

CHOC CHIP MUFFINS

  • 250 ml koekmeel
  • 5 ml bakpoeier
  • 2.5 ml koeksoda
  • 30 ml kakaopoeier
  • 80 ml bruinsuiker
  • 100 g sjokoladeskyfies
  • 250 ml melk
  • 30 ml olyfolie
  • 1 eier, geklits
  • 5 ml vanilla ekstrak

Voorverhit die oond tot 180°C.
Spuit 2 klein muffin pannetjies (24) of 1 standaard muffin pannetjie (12) met nie-kleefbare kossproei.
Voeg die meel, bakpoeier, koeksoda, kakao, suiker en ‘n derde van die sjokoladeskyfies in ‘n meng bak.
Giet al die vloeibare bestanddele in ‘n maatbeker.
Meng die droë- en natbestanddele saam en skep in die voorbereide muffinhouers.
Sprinkel die oorblywende sjokoladeskyfies bo-oor en bak vir 10 – 15 minute vir die klein pannetjies en 20 minute vir die groter pannetjie of tot die muffins donker, gerys en veerkragtig en gaar is.

Resep en foto: Johan Rossouw

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page