Your Recipe Blog

CHIMICHURRI MARINADE

CHIMICHURRI MARINADE

Steak met chimichurri basting toets lopie! Ons is lief vir vrugte, daarom die Kaapse bruin vye, aarbeie, kiwi en mango’s!

  • ½ koppie olyfolie
  • ½ koppie fyngekate pietersielie
  • rissie, met pitte fyn gekap
  • 1 teelepel gedroogte oregano
  • ½ teelepel vars fyngekapte knoffel
  • 2 teelepels rooiwyn asyn
  • ½ teelepel growwe see sout
  • swartpeper na smaak

Meng al die bestanddele goed en smeer die vleisstuk 2 ure voor jy dit gaan gaarmaak.
Laat rus in die marinade en maak gaar in warm steak pan na smaak.

Resep en foto: Jan Salti Viljoen

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page