Your Recipe Blog

CHICKEN ALA RINA

CHICKEN ALA RINA

  • 1 ui, opgekap
  • 4 hoenderborsies, in blokkies gesny
  • ½ pakkie sampioene, opgesny (meer indien verkies)
  • 250 ml gebreekte broccoli blommetjies
  • 1 eetlepel gesnyde songedroogte tamaties
  • 1 wortel (gillian)
  • 1 pakkie Royco Chicken ala King cook in sauce

Braai die uie, songedroogte tamaties en die hoenderblokkies saam tot bietjie bruin.
Sit die sampioene en broccoli by en braai goed deur.
“Gillian” die wortels, voeg by hoender en braai lekker deur.
Maak ‘n pakkie Chicken ala King aan met melk soos op die verpakking, meng deur die hoendermengsel en kook stadig vir 10 minute of tot al die groente gaar is.
Bedien op Basmatie rys.

Foto en resep: Rina Kleinhans

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5