Your Recipe Blog

CHIA POEDING VIR ONTBYT

Recipe by
oornag

CHIA POEDING VIR ONTBYT

Hierdie is ‘n heerlike lae koolhidrate ontbyt.

  • 1 blik klappermelk
  • 6 eetlepels chia saad
  • 3 eetlepels Xylitol of Stevia
  • 5 ml vanilla geursel
  • kaneel na smaak
  • bloubessies, aarbeie of klapper na smaak

Meng al die bestanddele saam en laat staan in die yskas oornag.
Dien op met bloubessies, aarbeie of klapper stukkies.

Resep en foto: Chireen Buitendag

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5