Your Recipe Blog

CHARMAINE SE NAAN BROOD

CHARMAINE SE NAAN BROOD

  • 1 ¾ koppie koekmeel
  • 1 teelepel bakpoeier
  • 1 teelepel sout
  • 2 teelepels suiker
  • 2 eetlepels olie
  • ½ koppie melk

Meng al die bestenddele goed saam, dit is ‘n baie stywe deeg.
Knie goed tot deeg begin sag word, plaas in ‘n bak en laat rus vir 30 min.
Haal die deeg uit en vorm ‘n lang rol, sny in stukkies en rol lekker dun uit.
Maak gaar op warm bakplaat.
As dit gaar is, smeer albei kante goed met knoffelbotter.

Foto en resep geplaas deur Charmaine Taljaard

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5