Your Recipe Blog

CHAKALAKA MUFFINS

CHAKALAKA MUFFINS

  • 3 koppies koekmeel
  • 2 teelepels bakpoeier
  • 5 ml knoffel- en kruiemengsel
  • 1 ekstragroot eier
  • 100 ml sonneblom olie
  • 200 ml water
  • 1 blik chakalaka
  • 1 koppie gerasperde kaas, geur eie keuse

Vooraf verhit oond tot 180 °C.
Smeer muffinpanne.
Meng alle bestanddele behalwe kaas en chakalaka.
Skep een eetlepel van mengsel in elke holte van die gesmeerde muffinpanne.
Skep een eetlepel vol chakalaka oor elke muffin.
Strooi kaas bo-oor elke muffin en bak tot kaas gesmelt is en die muffins gaar toets, ongeveer 20 minute.

Foto en resep: Martie Fourie Moolman

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page