CHAKALAKA EN BLATJANG VARKTJOPS
- 3 – 4 varktjops, gegeur met sout en peper
- 100 ml mayonnaise
- 100 ml blatjang
- 75 ml water
- ½ pakkie chakalaka soppoeier
Meng al die sous bestanddele saam en skep bo-oor die varktjops.
Bak 45 minute by 180°C tot goudbruin.
Resep en foto: Ilze Jacobs
Category: