Your Recipe Blog

CECILIA SE KERRIEBOONTJIES

CECILIA SE KERRIEBOONTJIES

  • Kook die volgende 10 min in die stoompot:
  • 2 kg gekerfde boontjies
  • 1 kg gekerfde uie
  • 2 gelyk geskraapte teelepels sout
  • Eksta:
  • 1 bottel asyn (750 ml)
  • 3 koppie suiker
  • 2 gelyk geskraapte teelepels kerrie
  • 2 hoogvol eetlepels Maizena

Kook asyn en suiker saam.
Maak pasta van Maizena en kerrie en roer in kokende asynmengsel in. Kook goed deur tot verdik.
Voeg die kerriemengsel by die bone, en roer deur.
Kook 5 minute. Bottel warm.

Foto: Cecilia Woest Hunwick

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page