Your Recipe Blog

CECIL SE GEROOKTE “EISBEIN”

Avatar photo
Recipe by
Cook: 2.5 ure

CECIL SE GEROOKTE “EISBEIN”

  • Varkskenkel 1 per persoon (Eisbein)
  • Droë speseryemengsel – meng die volgende saam:
  • growwe swart peper
  • growwe sout
  • hoender speserye
  • Bedruipsous – meng die volgende saam:
  • 2 koppies soya sous
  • 1.5 teelepels mosterdpoeier
  • 2 eetlepels bruinsuiker
  • 1 eetlepel blatjang
  • 2 eetlepels whiskey

Vryf die “eisbein” goed in met die droë speseryemengsel.
Rook die vleis in die braaier.
Smeer die vleis goed met die bedruipsous en sit terug in die braaier.
Na 1 uur, smeer weer goed met die sous.
Rook verder vir 1.5 ure.
Laat rus vir 10 min en bedien.

Foto en resep: Cecil Dunhin

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page