Your Recipe Blog

CARIBEAN BAKER’S UPSIDE DOWN PINEAPPLE CAKE

Avatar photo
Recipe by
Cook: 35 - 55 minutes

CARIBEAN BAKER’S UPSIDE DOWN PINEAPPLE CAKE

I got one from a caribean Baker: baie lekker! Lees gerus die nota onderaan.

  • Topping:
  • 1 tin pineapple rings (440 g) or pieces
  • 50 gram butter for melting
  • 50 gram brown sugar
  • Optional: glaze cherries
  • Cake:
  • 100 gram room temperature butter
  • 80 gram castor sugar
  • 100 gram self-raising flour
  • 1 teaspoon baking powder
  • 1 teaspoon vanilla essence
  • 2 eggs
  • 2 tablespoons pineapple juice from the tin

Melt butter and sugar on the stove, it will thickens a little.
Spread mixture over bottom of your baking tin (I use a glass rectangle one).
Place pineapple rings all over the bottom.

Place cake ingredients in a bowl and mix with electrical mixer.
Spoon the mixture over the rings and bake for 35 minutes on 160ºC fan oven or 180ºC gas oven or untill golden brown and baked through.

Optional:
When the cake comes out of the oven I sprinkle leftover juice all over the cake which makes it extra yummie.

Nota:  Rina Kleinhans
Ek wil net die volgende hierby sit, want hy lyk heerlik en ek sal hom beslis weer bak.
Ek het ‘n 20 cm losboom pan gebruik en bakpapier oor die plaatjie vasgedruk. Maak seker jou plaatjie seël baie goed, want die heerlike sousie kan uitloop.

Ek het ook stukke pynappel gebruik (440 g) en nadat ek dit sulke blomme gepak het, het daar paar stukke oorgebly. Dit het ek nadat ek die deeg oor die stukke geskep het soos die resep se, sommer in die deeg ingedruk, nie te diep nie. Myne het ook ongeveer 50 minute gebak tot die toetspen skoon uitkom.
Dan het ek toe die koek/tert uit die oond kom dit vol gaatjies gedruk met ‘n tandestokkie en van die pynappelsap wat oor was so liggies oorgeskep, nie te veel nie.
Hom ‘n rukkie laat staan en toe uit die pan gehaal en omgekeer.
Ek sal volgende keer beslis vir ‘n 20 cm pan die beslag een en ‘n halwe keer aanmaak vir ‘n bietjie dikker koek/tert, maar ek moet sê hy is baie baie klam en lyk ongelooflik lekker.

Posted by Tamara La Marca
Photo:  Rina Kleinhans

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page