CALAMARI REPIES
Ekt gistraant vir ons hierdie lekker kallamarie strips gebak. Dit is ‘n pakkie gekoopte kallamarie met krummels daaroor wat ek gebak het in warm vlak olie vir ‘n paar minute aan ‘n kant tot mooi goudbruin. Liezl het vir ons ‘n lekker dipsousie gemaak:
- 1 eetlepel Sjoemoer sous
- 2 eetlepels jalapeno jellie
- 1 eetlepel Mayonnaise
- 1 eetlepel fyngedrukte knoffel, nat een
Meng alles saam en bedien saam met die calamari.
Was djeeeeerlik!
Resep: Liezl Louw
Foto: Gideon Louw