Your Recipe Blog

BYMEKAAR SKRAAP SOUTTERT

Recipe by
Cook: 1 uur

BYMEKAAR SKRAAP SOUTTERT

My bymekaar skraap souttert. Wonderlike manier om oorskiet vleis te gebruik.

  • 4 snye brood
  • 1 koppie melk
  • 6 eiers, geklits
  • 1 koppie gerasperde kaas
  • sout en peper na smaak
  • knoffel
  • gaar of koue vleis van jou keuse

Week brood in melk en druk fyn met vurk, meng eiers en kaas by.
Voeg alles by was jy dink gaan lekker wees. Vleis en groente van jou keuse.
Skep in ‘n voorbereide oondbak.
Bak vir 1 uur op 180 ºC en geniet.

Nota:
Hiedie souttert bevat oorskiet varktjops, braaiwors, groen soetrissie, uie, Feta en oorskiet salami en varkworsies.

Resep en foto: Leslie Nel

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page