BUNNY CHOW A LA BAKKE
- Brood in ‘n blik:
- 2 koppies koekmeel
- knippie sout
- 1 teelepel suiker
- 1 pakkie kits gis
Meng droë bestanddele saam.
Voeg louwarm water by en meng.
Knie deeg met bietjies olyfolie.
Laat rys onder warmkombers.
Wanneer deeg dubbel in volume gerys het, knie af en plaas in gesmeerde blikke.
Bak in warm ooNd, ongeveer 180°C tot gaar.
- Beeskerrievleis:
- klein blokkies kook beesvleis
- uie
- knoffel
- kerriepoeier
- wortels
- aartappels
- Sherry
Voeg bietjie klein blokkies wortel en aartappel by en laat kook tot alles gaar is en die sous dik.