Your Recipe Blog

BULLY BEEF TERTJIES

Avatar photo
Recipe by
Cook: 10 minute

BULLY BEEF TERTJIES

  • Deeg:
  • 1 koppie melk
  • 2 eiers
  • 4 teelepels bakpoeier
  • ½ koppie kookolie
  • 1 ½ koppies koekmeel
  • sout

Meng melk en kookolie. Meng eiers by. Sif meel, bakpoeier en sout en meng met eiermengsel.

  • Vulsel:
  • 1 blik bully beef
  • 2 hardgekookte eiers, fyngedruk
  • pietersielie
  • 1 middelmatige ui, fyn gerasper
  • 1 eier om te bind
  • 1 koppie gerasperde kaas
  • rooipeper
  • Aromat

Meng die vulsel bestanddele saam.
Skep teelepelvol van die deeg in gesmeerde pannetjies en ‘n teelepel vol van die vulsel op die deeg.
Bak op 180°C vir ongeveer 10 minute.

Resep en foto: Petro van Genderen

One Review

  1. Lydia Hill

    Hi, Verskriklik dankie vir hierdie resep. My man is mal oor Bully Beef en met die Carona Virus probeer ek alerhande resepte wat ek nog nooit probeer het nie. My man reken die tertjies is net so verslawend soos aartappel skyfies. Hy het nou opgekom met die idee dat ek bietjie suiker in die deeg gooi en dan piesang in sit met pyp kaneel en suiker bo-oor. Sal dit ook probeer.

    Star

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page