Your Recipe Blog

BROODSLAAI A LA BENHET

Avatar photo
Recipe by

BROODSLAAI A LA BENHET

  • ¼ brood in blokkies gesny en gediep braai
  • Meng die volgende saam en kook vir 5 min:
  • 2 eiers
  • ½ koppie gesmelte botter
  • ½ koppie asyn
  • 1 blikkie kondensmelk
  • 1 teelepel sout
  • peper, na smaak
  • 2 teelepels mosterdpoeier
  • Ekstra:
  • Gerasperde kaas

Laat gebraaide brood en mengsel goed afkoel en meng deur. Strooi kaas oor na smaak.
Bedien dadelik.

Ekke love dit 😉

Resep: My ma se reseppie
Foto: Benhet Nieuwenhuis

Category:

One Review

  1. chefjameshenry

    Hierdie is a baie lekker resep. Geheim hier is alles meng net voor opdiening.

    Star

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page