Your Recipe Blog

“BROOD” IN ‘N KOPPIE

Recipe by
Cook: 2 minute

“BROOD” IN ‘N KOPPIE

  • 1 eetlepel grondboontjiebotter
  • 1 eier
  • 1 teelepel bakpoeier

Meng alles baie goed met ‘n klitser. Dit moet goed geklits word.
Spuit ‘n groot koffiebeker met kleefwerende sproei.
Skep die mengsel in die koffiebeker.
Bak in die mikrogolfoond vir 2 minute.
Haal uit en sny.
Bedien met jou gunstelling smeer.

Hannelie Wood Van Dam –  Ons het hom gaan probeer en dogter het hom bietjie aangepas met”

  • 2 eetlepels grondboontjiebotter
  • 1 eier
  • ¼teelepel bakpoeier

Bak 1 ½ minuut teen 100% krag in die mikrogolf dan is hy nie so droog.

Foto: Koos van der Merwe

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page