Your Recipe Blog

BROCCOLI- EN BLOMKOOLSLAAI

Recipe by

BROCCOLI- EN BLOMKOOLSLAAI

  • 1 koppie blomkoolblommetjies
  • 1 koppie broccoliblommetjies
  • 1 rooi ui, in blokkies gesny
  • 1 geel soetrissie, in blokkies gesny
  • ¾ koppie Cheddarkaasblokkies
  • sout en peper na smaak
  • Italiaanse kruiemengsel na smaak
  • knoffelvlokkies, of vars gekapte knoffel na smaak
  • rissievlokkies na smaak
  • ½ koppie mayonnaise
  • ½ koppie room

Meng die groente en kaas in ‘n opdienbak.
Geur na smaak met sout, peper, knoffel, Italiaanse kruie en rissievlokkies.
Meng die mayonnaise en room saam vir die sous.
Bedien die sous apart sodat elke persoon self sous kan byvoeg na smaak.

Resep en foto: Rinie Louw

Category:

One Review

  1. Pauline Saunders

    One of the best salads I have ever had. Also so easy to make

    Star

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page