Your Recipe Blog

BRAAI-EN-DRAAI BOTTERSKORSIE

BRAAI-EN-DRAAI BOTTERSKORSIE

  • 2 cm dik botterskorsie skywe
  • 1 eetlepel appelkooskonfyt
  •  1 eetlepel olyfolie
  • 1 eetlepel blatjang
  • 0.5 teelepel knoffelpuree
  •  knypie rooipeper, of na smaak
  • 2 – 3 eetlepels warm water

Maak die botterskorsie skywe  so 80% gaar in mikrogolfoond.
Maak ‘n sousie met die res van die bestanddele.
Braai botterskorsie skywe stadig oor matige kole.
Bedruip met sousie ná elke omdraai tot gaar en lekker gebraai.
Geniet as bykos by ‘n braai.

Resep gepaas deur Meyer Combrinck
Foto: Meyer Combrinck

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page