Your Recipe Blog

BOTTERSKORSIE EN SOETRISSIE “HASH”

BOTTERSKORSIE EN SOETRISSIE “HASH”

  • 15 ml olyfolie
  • 15 ml botter
  • 1 klein botterskorsie, opgesny in blokkies
  • 1 ui, opgesny in blokkies
  • 1 peppedew, opgesny in repies
  • ¼ groen soetrissie, opgesny in repies
  • ½ teelepel komyn
  • ½ teelepel gerookte paprika
  • 1 knoffelhuisie
  • pietersielie

Braai die botterskorsie in die verhitte olie- en bottermengsel. Plaas die deksel op en laat stadig braai vir sowat 10 minute.
Voeg sout, peper, komyn en paprika by en roer deur.
Voeg die uie, soetrissie en knoffel by.
Roerbraai op lae hitte totdat die groente gaar is.
Strooi bietjie gekapte pietersielie oor voor opdiening.

Resep en foto: Bernadene Prinsloo

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page