Your Recipe Blog

BOONTJIEBREDIE

BOONTJIEBREDIE

Ek’t vandag boontjiebredie gemaak en dit was heerlik.

  • 1 kg skaapkookvleis of skaapskenkels
  • 2 uie, gekerf
  • 2 aartappels, in blokkies gesny
  • 1 kg groenbone
  • sout en peper na smaak

Kook vleis in ‘n stoompot tot sag.
Maak seker daar is genoeg sous saam met die vleis.
Voeg dan die groente by.
Voeg sout en peper na smaak by en kook tot sous lekker dik is en die groente gaar.
Bedien met rys.
Heerlik en voedsaam.

Resep en foto: René de Bruin

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page