Your Recipe Blog

BOLOGNAISE SOUS

BOLOGNAISE SOUS

  • 1 ui, gekap
  • 1 knoffelhuisie, gekap
  • ½ groen soetrissie, in blokkies gesny
  • 600 g maalvleis
  • 50 tamatiepasta
  • 1 blikkie tamatie en uiemengsel
  • sout en peper na smaak
  • 10 ml origanum
  • 30 ml suiker

Braai die ui tot glaserig.
Voeg die groen soetrissie en knoffel by en braai vir ‘n paar minute.
Voeg die maalvleis en roerbraai tot gaar.
Voeg die tamatiepasta, tamatie en uiemengsel, sout, peper, orignanum en suiker by.
Roer goed deur. Laat prut tot dik en souserig.
Bedien saam met spaghetti.

Resep en foto: Amanda Austen

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5