BOERE MACARONI EN KAAS
- 4 eiers
- 3 koppies gerasperde kaas
- sout en peper, na smaak
- Aromat, na smaak
- rooipeper, na smaak
- gaar macaroni pasta
- 2 eetlepels botter
- tamatie, in skyfies gesny
Roer die botter by die gaar pasta.
Meng die res van die bestanddele saam.
Skep in gespuite oondbak en rangskik tamatie skywe bo-op.
Bak vir so paar minute tot die kaas gesmelt is.
Resep en foto: Marietjie du Plessis
Category: