Your Recipe Blog

BOELIEBIEF HAPPIES

Recipe by
Cook: 20 - 25 minute | Servings: 12

BOELIEBIEF HAPPIES

  • 1 blikkie boeliebief (bully beef), fyn gemaak
  • 2 – 3 eiers, geklits
  • 1 koppie melk
  • 1 eetlepel koekmeel
  • 1 teelepel mosterd
  • 1 teelepel pietersielie
  • 1½ koppies gerasperde kaas
  • sout en bietjie rooi peper
  • 1 klein ui, fyn gesny
  • 3 eetlepels blatjang
Meng al die nat bestanddele saam, en ook die droë bestanddele saam in ‘n ander bak.
Meng die droë- en nat bestanddele saam, skep in ‘n voorbereide muffinpan.
Bak teen 180º C vir 20 – 25 min of tot ligbruin en gaar.
Resep en foto: Sandy Berry

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page