Your Recipe Blog

BLOMKOOL “FLATBREAD”

Recipe by
Cook: 20 - 25min

BLOMKOOL “FLATBREAD”

Resep en foto:  Marisza Olivier

  • 275 g gevriesde blomkool rys
  • 2 eiers
  • 100 g mozzarella, gouda of cheddar kaas, gerasper
  • pietersielie
  • gemengde speserye
  • sout en peper na smaak
  • Meng al die bestanddele saam.
  • Lê ‘n oondpan uit met bakpapier, skep die mengsel op die bakpapier en maak gelyk.
  • Bak teen 200°C  vir 20 – 25 min.
  • Nota:
  • Gebruik vir ‘n pizza basis of taco basis of rol op soos rolkoek en sny in skywe. Dis eenvoudig net lekker. Dis hemels!

 

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page