Your Recipe Blog

BLINDE VINKIES

Avatar photo
Recipe by
| Servings: 30 rolletjies

BLINDE VINKIES (BEEF OLIVES)

  • 30 dun gesnyde topside steaks, baie dun gesny (vra jou slagter)
  • Vir die maalvleismengsel:
  • 1 kg maalvleis
  • 2 eiers
  • 10 ml gebreekte koljander
  • 20 ml bbq speserye
  • 2,5 ml tiemie
  • 15 ml gekapte pietersielie
  • 5 ml fyn gekapte knoffel
  • 1 medium ui, fyn gekap
  • 10 ml Aromat
  • 2,5 ml peper
  • 1,25 ml fyn naeltjies
  • 1,25 ml neutmuskaat

Meng al die mengsel bestanddele saam.
Plaas die steaksoop op ‘n oppervlak.
Skep eetlepels vol van die vulsel op die steaks.
Rol mooi op en indien nodig, steek vas met tandestokkies.
Braai oor kole of potbraai tot net gaar.

Foto en resep: Alta Gunter Van Dyk

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5