Your Recipe Blog

BLATJANG VARKTJOPS

Cook: 45 minute

BLATJANG VARKTJOPS

  • 8 varktjops
  • ¼ koppie blatjang van keuse
  • 2 eetlepels heuning
  • 1 teelepel mosterdpoeier
  • 1 teelepel geelsout/Aromat
  • ¼ teelepel kerriepoeier

Strooi die sout aan beide kante oor die varktjops en meng die res van die bestanddele saam.
Skep ‘n ¼ koppie van die sous oor die varktjops en bak teen 180 ºC vir 15 minute.
Haal tjops na 15 minute uit, draai dit om en giet res van die sous oor.
Bak verder vir 30 minute tot tjops verbruin het.

Resep geplaas deur Anneke Swanepoel
Foto:  Karen S Homan
Ons het dit vreeslik geniet, ek moet erken ek het sommer die sous aangemaak soos dit sê, maar in plaas van 8 tjops het ons net 2 gebruik. Ek het die sous as marinade gebruik en op die ou einde die tjops sommer so sous en al in die lugbraaier gedoen, wat net so goed gewerk het.

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page