Your Recipe Blog

BIERBESLAG MET MIELIEBLOM VIR VIS

BIERBESLAG MET MIELIEBLOM VIR VIS

  • ± 800 g visfilette
  • sout vir die vis
  • 2 eetlepels mielieblom (Maizena)
  • Beslag:
  • 1½ koppie koekmeel
  • 1 groot eier, geklits
  • 1 teelepel sout
  • 1 teelepel visspeserye
  • 2 teelepels bakpoeier
  • 500 ml blik bier
  • 1 teelepel borrie

Meng die bestanddele van die beslag saam.
Indien verkies, kan die filette in 4 groot en die res in kleiner porsies gesny word of soos verkies.
Geur visporsies met sout en bedek vis met mielieblom (Maizena).
Doop die porsies in die beslag en diepbraai tot gaar.
Sit voor saam met skyfies en sriracha, Mayonnaise en soetrissiesouse.

Resep en fotos: Charleen Nieuwenhuizen

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page