Your Recipe Blog

BIA SE MILOKOEK

Avatar photo
Recipe by
| Servings: 6 porsies

BIA SE MILOKOEK

  • 1 koppie milo
  • 1 koppie suiker
  • 1 koppie bruismeel
  • 1 koppie melk
  • 1 koppie olie
  • 2 eiers

Meng al die bestanddele saam in ‘n mikrogolf oondbak.
Mikrogolf vir 10 minute op hoog.
Die resep is genoeg vir 6 volwassenes vir ‘n nagerg.
Kan saam met roomys of vla bedien word.

Resep en Foto: Bia Laserart Tim Cnc

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page