Your Recipe Blog

BEURTKRAG PLAT BROODJIES

BEURTKRAG PLAT BROODJIES

  • 2 koppies bruismeel
  • 1 koppie Amazi of gewone jogurt
  • 1 teelepel sout
  • knoffel, fyngemaak
  • botter

Meng alles lekker deur, rol die deeg uit soos jy verkies en plaas in ‘n warm ruffel pan en braai vir ‘n rukkie.
Draai om na ‘n paar minute en laat die ander kant ook gaar word.
Smeer met botter en knoffel na die tyd.

Nota:
Sal lekker wees met botterhoender en rys. Kerrie en piesang, bobotie en wat ookal.
Ons het dit geëet met koolslaai en hoenderborsies en was baie lekker.

My vriendin sê sy is seker daarvan as jy dit baie plat uitrol sal dit ‘n “wrap” ook kan maak.

Foto en resep:  Liezel Van Der Merwe

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page