Your Recipe Blog

BAR ONE NAGEREG

BAR ONE NAGEREG

  • 1 pakkie romany creams, gekrummel
  • 1 Moirs sjokolade kitspoeding, aangemaak soos op verpakking
  • 1 koppie room, styf geklits
  • 200 g Bar One sjokolades, opgesny in klein blokkies
  • kersies vir versiering

Neem ‘n mooi glasbak en pak lae as volg:
Koekiekrummels
Sjokolade poeding
Styf geklitste room
Blokkies sjokolade
Herhaal, eindig met room, versier met sjokolade blokkies en kersies of soos verkies.
Plaas in die yskas tot bedien.
Lip lek lekker!!!!

Foto en resep:  Melanie Brass

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page