Your Recipe Blog

BANOFFIE TERT

BANOFFIE TERT

  • 5 piesangs, gesny
  • 20 ml suurlemoensap
  • 1 pakkie Tennisbeskuitjies
  • 250 ml room
  • 1 blik karamel kondensmelk
  • “Flake” sjokolade vir oorsprinkel

Plaas die gesnyde piesangskywe in ‘n bak en sprinkel die suurlemoensap oor die piesangs en plaas eenkant.
Voeg die room in ‘n glasbak, klits die room tot styf en plaas eenkant.
Voeg die karamel kondensmelk in ‘n bak, klits tot hanteerbaar en plaas eenkant
Pak die tennisbeskuitjies in ‘n tertbak se bodem gevolg deur ‘n laag karamel kondensemelk dan ‘n laag piesangskywe en laastens van die styfgeklitsde room.
Herhaal die lae totdat al die betanddele gebruik is.
Sprinkel gekrummelde “Flake” sjokolade oor die laaste laag room.
Enjoy!

Resep en foto: Barbara Bullock

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5