Your Recipe Blog

BALSAMIESE ASYN, KNOFFEL EN ROOSMARYN OLYWE

BALSAMIESE ASYN, KNOFFEL EN ROOSMARYN OLYWE

Resep en foto: Alta Gunter van Wyk
Na 36 dae is olywe klaar gedoen, in verseëlde 1 liter emmertjies; ± 20 tot 30 kilo stewige olywe.
30 dae in skoon water, elke dag moet water vervang word, na 30 dae, sit 6 dae in baie sterk sout water (‘n eier toets, as eier in soutwater gesit word, moet dit dadelik afsak)
Na 6 dae gooi water af en dan 1 dag in bruin druiwe asyn.

  • Meng goed:
  • 4 liter sterk lou water
  • 8 teelepels fyn sout
  • 1 koppie basamiese asyn (bruin)
  • Pak olywe in houer, knoffel na smaak.
  • Ek gebruik ‘n knoffelhuisie op ‘n emmertjie.
  • Giet die balsamiese asynmengsel oor die olywe en sit takkie roosmaryn bo-op die olywe.
  • Seël emmertjie, bêre in donker kas.
  • Gebruik na 2 maande.
  • Pikante balsamise asyn smaak, nie frank nie.

 

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page