Your Recipe Blog

BAIE MAKLIKE KARAMEL BALLETJIES

Avatar photo
Recipe by
1 uur

BAIE MAKLIKE KARAMEL BALLETJIES

  • 1 blik karamel
  • 2 koppies uitgedroogde klapper (1 koppie vir die balletjie en 1 koppie om die balletjie in te rol)
  • 1 pakkie Marie beskuitjies, fyn gekap

Meng al drie bestandele.
Wanneer dit goed gemeng (ek meng dit sommer per hand) is rol klein bolletjies met jou hand en rol in die klapper.
Plaas in die yskas vir ‘n uur om ‘n bietjie te stol.

Variasie:
Jy kan ook ‘n paar druppels pepermentolie byvoeg of ‘n peppermint crisp fynmaak om die smaak van ‘n peperment tert te gee.

Resep en foto: Sandre Macleod

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page