Your Recipe Blog

ASPERSIES IN SPEKKOMBERSIE-VOORGEREG

ASPERSIES IN SPEKKOMBERSIE-VOORGEREG

En die was ons oudurfie annerdag en was heeerlik.  Aantal gaste bepaal die hoeveelhede.

  • Benodig per porsie:
  • 4 vars aspersies
  • kaassmeer
  • repiespek
  • knippie sout
  • Jimmy braaisous
  • balsamiese reduksie

Maak ‘n “bossie” van die 4 aspersies, smeer met kaassmeer en draai die “bossie” toe in die repiespek.  Strooi sout oor.
Braai op die kole tot lekker bros en smeer dan met die Jimmysous.
Op die eetplank word die “bossie” effe besprinkel met die balsamiese reduksie en geniet.

Resep en foto:  Gideon Louw

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page