Your Recipe Blog

APPLETISER BROOD

Avatar photo
Recipe by
Cook: 45 min

APPLETISER BROOD

  • 500 g bruismeel
  • 5 ml sout
  • 2 eetlepels suurlemoensap
  • gerasperde skil (zest) van 1 suurlemoen
  • 1 blikkie 330 ml Appletiser

Meng alles saam, knie en vorm ‘n broodjie.
Plaas in in gespuite klein broodpannetjie en laat 30 min rys.
Bak 45 min teen 180º C.
Geniet saam met braaivleis in die plek van ‘n bierbrood.

Resep en foto: Veronica Kern

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5