Your Recipe Blog

“APPLE CRUMBLE” MELKTERT

“APPLE CRUMBLE” MELKTERT

  • Kors: Meng die volgende saam, druk plat in tertbak en plaas in die yskas.
  • 1½ koppie muesli
  • ¼ koppie gesmelte botter
  • 2 eetlepels heuning
  • Vulsel:
  • 3 eetlepels vlapoeier
  • 4 eetlepels water (klits saam vlapoeier)
  • 2 eiers
  • ½ blik kondensmelk
  • 1 teelepel kaneel
  • 2 koppies water

Meng die vulselbestanddele saam. Mikrogolf op hoog vir 7 -10 minute of tot beslag verdik.
Skep oor die kors.

  • Bolaag:
  • ½ blik appel stukke, opgesny
  • 1½ koppie muesli
  • 1 teelepel kaneel

Meng die bolaag bestanddele saam en sprinkel bo op die vulsel.
Laat af koel en plaas in yskas.

Resep en foto: Lané Strauss

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page